Familie Wapen - Coat of Arms

Ons wapen geregistreer deur die Breed(t)-familiebond by die SA Buro vir Heraldiek gebruik basies die huismerk van JJ Breed  (Grote Kerk Edam - sien onder) op blou 'n silwer Griffioen( fabeldier uit die oudheid, n baster leeu -arend wat beskou is as die hiraldiese beskermer, rooi genael en getong), wat vashou  die ou syfer vier met aan die voet daarvan (verlenging vd vertikale balk) 'n uitgaande skuisliggende kruis in goud, 'n skildhoof,  ook goud, en die wapenspreuk Ora Serva Servi, wat beteken: bid, bewaar en dien(ons het gevoel dit weerspieël die hoofkenmerke vd familie). Die wapen behoort net aan die Familiebond, as enige enkel familie  sy eie familiewapen wil registreer sal hulle 'n klein variasie hierop moet aanbring, bv iets op die skildhoof ens.


Jacob Jansen Breet


Jan Jacob Breed