Edam


Pieter Breedt en gade het onlangs besoek afgelê in Edam en hierdie fotos terug gebring.

 

Die Grote of Sint Nikolaas Kerk


Brandglas werk met die huismerke van belangrike inwoners van Edam

Let op die Huismerk van Jacob Jansen Breet 2de van regs bo in die glaswerk en

Die Graf van Jan Jacob Breed.