Breedts In die Nuus

Breed(t)s vereer hul Stamvader - 'n eerste!
Die Breed(t)-bondkomitee het na beraad besluit om hul stamvader te vereer, en wat beter as daar by die Heeren-logementgrot waar sy merk gemaak is, letterlik en figuurlik, en in die kontrei waar hy sy lewe lank gearbei, gelewe en gesterwe het, dus sy lewe gewy het aan die mense van daardie kontrei. So besluit, moes daar toestemming van die plaaslike Erfenisagentskap vir 'n gedenkplaat vir Jacob binne die erfenisgebied verkry word, en na 'n jaar se pogings toestemming gekry vir die gedenkplaat, met baie beperkings(bv nie teen die rotswand nie, maar losstaande, klein wees ens), maar wat, op 23 Maart 2003 het ons dit gaan oprig tydens 'n klein huldigingsplegtigheid .Nou is ons die eerste familie wat 'n gedenkplaat vir hul stamvader het, en dit by die grot, en in 'n erfenisgebied! Gaan kyk gerus as u daar rond is.

 
Michelle Breedt - Sangeres

 


Monica Breed - Aktrise

 

                          
Jannie Breedt - Rugby Speler en Springbokkaptein en later Afrigter

 


Marie Vermeulen Breedt - Skilder

 


Johnny Breedt  - Filmmaker

 


Lisa Breedt - Model